Voorskote is mos my ding???sal eerder sonder ‘n broek??????kom werk as om nie my voorskoot aan te sit nie…. kry altyd lag as iemand my in die dorp kry en ewe ordentlik sê…”Aurona jy het nog jou voorskoot aan”of as ons iewers heen gaan en ek is nogals mooi toegedraai?…”Aurona???sjoe jy lyk anderste sonder jou voorskoot”??maar hoe dit ook al sy ek het ook nie sommer so se voorskote nie…neeee elke voorskoot het ‘n storie…my beste este kreatiewe pellie Freda Schoeman het vir my die mooistes gemaak met borduurwerk en te als….ander het ek persent gekry by liefmense❤️❤️❤️maar Woensdagoggend kom die meisiekind van Protea Wyne al die pad vannie Kaap af om vir my ‘n voorskoot te bring wat met lap gemaak is wat spesiaal geweef is??????nou hoe spesiaal is dit???het glad hoendervleis uitgeslaan toe ek die mooie voorskoot om my lyf bind??ok maar nie aldag lekker nie????maar nietemin….hier by Nostalgie dra ons die mooiste, lekkerste, voorskote met flair….yip net omdat ons kan????kom kuier hier by ons op Nostalgie se Stoep waar ons tiekiedraai in mooie voorskote❤️❤️#lekkerkuierlekkerkos?
