Praat ek en my pellie Steph die ander dag oor hoekom dit moontlik is om lief en getrou te bly aan een persoon vir ‘n leeftyd???want kom ons wees eerlik met mekaar??daai is mos nou nie sommer net easy peasy nie??Nope neeeee….ooooo ê ê….ons het elkeen ons eie grille en geite???ons eie wil en wat ons wil hê en nie wil hê nie….maar sê ek toe vir haar….Pellie een ding wat ek weet…Bokka always have my back❤️❤️❤️maak nie saak in watter situasie ek is nie??? of hoe ek daar gekom het nie????…he has my back????en daais die ding wat maak dat ek dankbaar is dat ek nog ‘n Verjaarsdag saam met hom kan vier en dat ek die voorreg het om vir nog ‘n jaar iemand het…that has my back❤️❤️❤️….en soos Nostalgie se family vanoggend vir jou gesing het….may the dear Lord bless you???….my Bokka❤️