Die Winter is hier

Die Winter is hier

Nou se wind het definitief daar by die berge ‘n ysigheid vir hom loop haal😳😳😳😳Sooooo dit is sop tyd by Nostalgie….en as jy nie kan besluit nie dan sit ons ‘n trio sop voor jou neer😳😳😳lekker man lekker😋😋So kom kuier hier by ons voor die kaggeltjie en...
Wegneem Kos

Wegneem Kos

Vandag het ons ‘n heerlike sonskyndag hier in die Klein Karoo😎😎😎Almal praat net reën en hoeveel mm waar geval het🙏🙏🙏dankbare mense wat aan eie bas voel hoe afhanklik ons is vir elke druppel wat val😳😳Vandag se laat middag wegneem kos is …. Krummel...
Bokka se B-DAY!!

Bokka se B-DAY!!

Praat ek en my pellie Steph die ander dag oor hoekom dit moontlik is om lief en getrou te bly aan een persoon vir ‘n leeftyd😳😳😳want kom ons wees eerlik met mekaar👀👀daai is mos nou nie sommer net easy peasy nie😳😳Nope neeeee….ooooo ê ê….ons het elkeen ons...
Hartsmense

Hartsmense

En soo draf ons deur hierdie Maandag dat mens jouself van agter af inhol🤪🤪🤪en hier waar ek nou sit en “reminiche” soos Ouma May altyd gesê het…oor ‘n dag waar soveel lekker mense oor my pad gekom het…. Calitzdorp mammas wat donker oggend gou saam met...
Moedersdag

Moedersdag

Ek sou wat wou gee vir die ongelooflike voorreg om op Moedersdag die foon kon optel en vir Ouma May❤️❤️❤️ ‘n luitjie te gee…..die een mens wat my geken het van my eerste aanskouing van my lewenslig…groot gemaak na die beste van wat sy in haar mens wees kon...

Pin It on Pinterest