Stories & Recipes

Moedersdag

Ek sou wat wou gee vir die ongelooflike voorreg om op Moedersdag die foon kon optel en vir Ouma May❤️❤️❤️ ‘n luitjie te gee.....die een mens wat my geken het van my eerste aanskouing van my lewenslig...groot gemaak na die beste van wat sy in haar mens wees kon...

Spore tot in die Kaap

Loop kuier ons toe mos in die mooie Kaap die naweek🙃🙃🙃🙃en was dit nou lekker👏👏👏...want as ek my spore Kaap toe kry beteken dit net .....lekker eet🙄🙄🙄🙄Vir ons van die Klein Karoo is dit die lekkerste om in die stad te bly en van daar af beloop en bewerk ons Kaap die...

Voorskote is my ding

Voorskote is mos my ding😳😳😳sal eerder sonder ‘n broek🙈🙈🤣🤣🤪🤪kom werk as om nie my voorskoot aan te sit nie.... kry altyd lag as iemand my in die dorp kry en ewe ordentlik sê...”Aurona jy het nog jou voorskoot aan”of as ons iewers heen gaan en ek is nogals mooi...

Sax in Nostalgie se tuin

Hoe vrek lekker is die herfsdae hier in ons klein Karoo dorpie nie😳😳al is die weer omgedolwe en moes ons al ‘n koue windjie in onse blaaie gehad het😳😳😳maar dis lekker lang soel namiddae....amper soos ‘n ekstra toegif vir ‘n uitmergelende warm somer wat de laaste...

Hamburger Galore

Maak nie saak van watter kant jy hom bekyk nie😳😳😳😳dit bly ‘n jeeeeeerlike flippen burger🙄🙄🙄🙄Groete uit Nostalgie se Kombuis#nowords

Patatgereg

Jeeeerlike geroosterde soet patats.....en so maak mens🙃🙃🙃🙃Wie onthou nog vir Esmé Everard met elke middag se resep op die radio met “so maak mens”😃😃😃😃Skrop die patats goed skoon sodat hulle se pienk lywe blink skoon voor jou lê💪💪pak hulle op jou bakplaat en smeer...

Paasnaweek se langnaweek

Sooo het Nostalgie haar deure toegemaak en lekker langnaweek loop hou👏👏👏👏vir die eerste keer in baie jare het die KKNK buite die Paasfees langnaweek geval en elkeen kon vir ‘n slag sy voete by haar eie huis loop rus🙏🙏of rondloop soos ek en Bokka 🙃🙃🙃🙃Ons beste este...

Blog Template

Relax over Dinner outside on the verandah during the long summer evenings or inside in front of the fire in the cooler months. Come- and take a trip down memory lane!

Pin It on Pinterest