Nou se wind het definitief daar by die berge ‘n ysigheid vir hom loop haal????Sooooo dit is sop tyd by Nostalgie….en as jy nie kan besluit nie dan sit ons ‘n trio sop voor jou neer???lekker man lekker??So kom kuier hier by ons voor die kaggeltjie en bestel simmer ‘n Ou soetetjie ook….daar is mos niks verkeerd met ‘n binne baadjie nie????Groete uit Nostalgie Restaurant waar ons die keuse maak??#windhetsygeniepsigebaadjieaan??

Pin It on Pinterest