Hoe vrek lekker is die herfsdae hier in ons klein Karoo dorpie nie??al is die weer omgedolwe en moes ons al ‘n koue windjie in onse blaaie gehad het???maar dis lekker lang soel namiddae….amper soos ‘n ekstra toegif vir ‘n uitmergelende warm somer wat de laaste greintjie energie uit ons gewurg het…maar soos alle dinge het dié somer nou ook sy loop gekry??en vir ou laas….gaan ons weer SAX IN NOSTALGIE se tuin hê????Yip die liewe Jaco kom vir oulaas dié somer Nostalgie omtower met sy bitter mooi Saxofoon klanke????Sooooo bespreek jou tafeltjie hier by Nostalgie dat ons jou kan bederf met jeeeeerlike kos, goeie wyne, saxofoon klanke en outydse gasvryheid????groete uit ‘n vrolike vrolike Nostalgie Kombuis❤️❤️#herfsaande#saxofoonklanke#lekkerkos#watmeerwiljyhê#maandagaand

Pin It on Pinterest