Sooo het Nostalgie haar deure toegemaak en lekker langnaweek loop houπŸ‘πŸ‘πŸ‘πŸ‘vir die eerste keer in baie jare het die KKNK buite die Paasfees langnaweek geval en elkeen kon vir β€˜n slag sy voete by haar eie huis loop rusπŸ™πŸ™of rondloop soos ek en Bokka πŸ™ƒπŸ™ƒπŸ™ƒπŸ™ƒOns beste este pelle wat elke jaar op Eersterivier loop vakansie houπŸ™„πŸ™„het reeds maande tevore aan ons gekarring om saam met hulle Eersterivier te beleef😳😳en so het ons gestewel en gespoor saam met β€˜n groep pelle die pad gevatπŸ™ƒπŸ™ƒπŸ™ƒ……maar diΓ© vertel ek nou vir jou…dit is die mooiste mooiste plek…..daar is nie winkels van enige aard daar nie…nope…net min huise…die turkoois see voor jou en die Tsisikama bos agter jou….vrekkens mooi…op die strand is rotspoele, diep genoeg om in te duik en te snorkel….die water glasgelder dat mens die kleinste vissie op die sandbodem kan beleefπŸ™πŸ™…en ons het nou behoorlik gekuier met lang been om die vuur se gesels, of eet om β€˜n tafel aan diΓ© lekkerste disse wat sonder omhaal en moeiteloos voorberei is….sommer net omdat almal wie se beurt dit was net rΓͺrige lekker kos op die tafel wou voorsit….en ek het diep asem gehaal…tydsaam en rustig myself tot stilstand gedwing….om te luister na β€˜n storie, die see se reuk in te adem, oopbek te lag tot die trane loop…naby mense beter leer ken…tyd gemaak om stil te word in die Paastyd wat ons gegun is en om sommer net te weesπŸ™πŸ™en dankbaarheid omdat ek tyd saam met God, myself en liefmense kon deur bring….watse groot voorreg is dit😳😳maar sΓ² het Nostalgie se span Dinsdag opgerockπŸ™ƒπŸ™ƒuitgerus en vol energie vir die res van die jaar wat voorlΓͺπŸ˜ƒπŸ˜ƒSooooo ons trap die riel op dubbel maat…maak lekker kos….gooi onse arms wyd oop vir β€˜n ieder en β€˜n elk wat sy voetjies hier onder Nostalgie se tafels kom indruk….net omdat ons kanπŸ™ƒπŸ™ƒπŸ™ƒKom kuier, kom eet, kom beleef outydse gasvryheidπŸ™ƒGroete uit β€˜n goed uitgeruste Nostalgie se Kombuis❀️❀️❀️#nouisonslusvirkosmaak😎😎

Pin It on Pinterest