Vandag het ons ‘n heerlike sonskyndag hier in die Klein Karoo😎😎😎Almal praat net reΓ«n en hoeveel mm waar geval hetπŸ™πŸ™πŸ™dankbare mense wat aan eie bas voel hoe afhanklik ons is vir elke druppel wat val😳😳
Vandag se laat middag wegneem kos is …. Krummel hoenderboudjies, bobotie, geel rys, pampoenpoffers met karamelsous en broccolieπŸ˜‹πŸ˜‹….R65.00 per bord vanaf 16h00….soooo bel ons by 044 2724085 of whatsapp my by 0723240448 om jou bord te bespreekGroete uit ‘n sonskyn Nostalgie Kombuis❀️❀️#wieisnoulusvirkosmaak😝😝

Pin It on Pinterest