Voorskote is my ding

Voorskote is my ding

Voorskote is mos my ding???sal eerder sonder ‘n broek??????kom werk as om nie my voorskoot aan te sit nie…. kry altyd lag as iemand my in die dorp kry en ewe ordentlik sê…”Aurona jy het nog jou voorskoot aan”of as ons iewers heen gaan en ek is nogals mooi...
Sax in Nostalgie se tuin

Sax in Nostalgie se tuin

Hoe vrek lekker is die herfsdae hier in ons klein Karoo dorpie nie??al is die weer omgedolwe en moes ons al ‘n koue windjie in onse blaaie gehad het???maar dis lekker lang soel namiddae….amper soos ‘n ekstra toegif vir ‘n uitmergelende warm somer wat de laaste...
Patatgereg

Patatgereg

Jeeeerlike geroosterde soet patats…..en so maak mens????Wie onthou nog vir Esmé Everard met elke middag se resep op die radio met “so maak mens”????Skrop die patats goed skoon sodat hulle se pienk lywe blink skoon voor jou lê??pak hulle op jou bakplaat en smeer...
Paasnaweek se langnaweek

Paasnaweek se langnaweek

Sooo het Nostalgie haar deure toegemaak en lekker langnaweek loop hou????vir die eerste keer in baie jare het die KKNK buite die Paasfees langnaweek geval en elkeen kon vir ‘n slag sy voete by haar eie huis loop rus??of rondloop soos ek en Bokka ????Ons beste este...

Pin It on Pinterest