Spore tot in die Kaap

Spore tot in die Kaap

Loop kuier ons toe mos in die mooie Kaap die naweek????en was dit nou lekker???…want as ek my spore Kaap toe kry beteken dit net …..lekker eet????Vir ons van die Klein Karoo is dit die lekkerste om in die stad te bly en van daar af beloop en bewerk ons...
Voorskote is my ding

Voorskote is my ding

Voorskote is mos my ding???sal eerder sonder ‘n broek??????kom werk as om nie my voorskoot aan te sit nie…. kry altyd lag as iemand my in die dorp kry en ewe ordentlik sê…”Aurona jy het nog jou voorskoot aan”of as ons iewers heen gaan en ek is nogals mooi...
Sax in Nostalgie se tuin

Sax in Nostalgie se tuin

Hoe vrek lekker is die herfsdae hier in ons klein Karoo dorpie nie??al is die weer omgedolwe en moes ons al ‘n koue windjie in onse blaaie gehad het???maar dis lekker lang soel namiddae….amper soos ‘n ekstra toegif vir ‘n uitmergelende warm somer wat de laaste...
Patatgereg

Patatgereg

Jeeeerlike geroosterde soet patats…..en so maak mens????Wie onthou nog vir Esmé Everard met elke middag se resep op die radio met “so maak mens”????Skrop die patats goed skoon sodat hulle se pienk lywe blink skoon voor jou lê??pak hulle op jou bakplaat en smeer...

Pin It on Pinterest