Patatgereg

Patatgereg

Jeeeerlike geroosterde soet patats…..en so maak mens🙃🙃🙃🙃Wie onthou nog vir Esmé Everard met elke middag se resep op die radio met “so maak mens”😃😃😃😃Skrop die patats goed skoon sodat hulle se pienk lywe blink skoon voor jou lê💪💪pak hulle op jou bakplaat en smeer...

Pin It on Pinterest